Okavango
Die jaar het volgens my in die visvang hemel afgesluit,tensy daar nog iets vreesliks gebeur in ons omgewing.
Ek,Pieter Naude,Trevor Skelton en John Metlerkamp is toe mos hier op Botswana toe om te gaan vis vang in die Okovanga by Sepupa Swamp stop.
Die trip het ook net begin toe die trailer ons flikkerligte blaas en ons verward rond spring om nuwe smeltdrade te kry om ons padwaardig te kry 3 uur die oggend. Dit nadat Pieter my die vorige aand 8 uur bel om te se dat ons nie meer met sy kar kan ry nie want die kragstuur het opgepak,maar nou ja ons is uiteindelik weg.
Last Updated (Friday, 05 February 2010 03:42)






